October 2007 Archives
Louise du Toit, 2007
Die basiese hipotese wat ek voorhou is dat die Joods-Christelike grond waaruit die Westerse samelewing gegroei het, 'n simboliese orde of universum is, wat nie net 'n baie groot aandeel gehad het in die totstandbring van die globale omgewingskrisis waarin ons nou verkeer nie, maar dat belangrike elemente binne hierdie denkstroom apokalipties met die krisis omgaan, en die apokalips selfs moontlik aktief bevorder, aangesien hulle die vernietiging van die aarde sien as deel van God se plan.
Die Godin en Aardverwarming artikel